Products

kleurmetdigKleur met Dig deur Dr. Lieuwkje: bied ontspanning, ontvlugting en ʼn reis na die land van drome.  Dit is ʼn inkleurboek met ʼn verskil.  Jy skryf, rym of kleur in.  Deur woord en kleur ervaar jy ʼn lekker, warm gevoel wat so diep in jou hart kom lê.  Jy word ook uitgedaag om dieper te kyk in die kleur en dig van die kaleidoskoop van die lewe. 

 

Kliek hier om te bestel